Elke Loumay-strokie kan met die hand op canvas geverf word. Geen drukwerk nie โ net verf, kwaste en 'n bietjie By-magie.
Kies jou gunsteling Loumay-storie uit die galery.
A4, A3, A2 of pasgemaakte afmetings โ jy sรช, ek verf.
Stuur 'n boodskap met jou keuses op die kontak-bladsy.
Met die hand, met liefde โ gewoonlik 2โ3 weke.








